NAUDE Winnie Aletta 1915-1968

Hierdie graf is die van Winnie Aletta JONES gebore Jamestown 12 September 1915 en oorlede Malmesbury 1 Mei 1968. Sy was getroud met Frederik Jacobus Naudé, Jamestown 24 November 1912 en oorlede Malmesbury 25 Augustus 1972.

(Faan Naude)

contributed by: eGGSA
viewed 173 times
NAUDE Winnie Aletta 1915-1968