JAGER Baba, de -1957
Baba de Jager is begrawe op Modderfontein - 21.7.1957 Ouers van die baba: Louis Daniël de Jager gebore 5.4.1930 getroud met Joe se baba is begrawe op Modderfontein. Die baba het slegs ‘n paar uur gelewe. - 21.7.1957.
|
Date: 24 Mar 2019
Contributed by: Anta de Jager
|