Western Cape, RIVERSDALE district, Phisante Fontein 46, Phesantefontein, farm cemetery
Cemetery information:-
Inligting vanaf Hein Wessels:
Op my oupa se plaas Phizantefontein in die distrik van Riversdal, is begrawe my pa se suster en twee boeties; die begin van die 1900s.
Met die droogte en Depressie is die plaas in 1930 verkoop.
Al wat sigbaar was in 1988 was 'n paar klip hoekpale en bosse. Ek het dit probeer skoonmaak, soos jy kan sien met drade om.
Volgens my pa, is daar begrawe :
1. Magdalena Dolphina WESSELS 28 Mei 1903-1 Jan 1911
2. Jurie Otto WESSELS 30 Okt 1905-7 Okt 1907
3. Albertus Petrus WESSELS , 20 Sep 1919-21 Jun 1922
Op die skalieklip steen is Jurie se inligting goed leesbaar. Die skrif op die agterkant is onleesbaar. Dit was die enigste grafsteen wat ek daar kon vind.
Album complete.
eGGSA captions by: Eileen de Jager
The GGSA Cemetery DVD only has information on the cemetery location.
Cemetery ID: 6296
Google Earth Cemetery Initiative Information:-
GPSID: 7518
GPS: Approx -33 54.000, 21 10.500
|
Date: 16 Apr 2018
Contributed by: eGGSA
Size: 2 items
|