Limpopo, THABAZIMBI district, Northam, main cemetery
Cemetery information:-
Northam is 'n dorpie in die Limpopo provinsie 47km suid van Thabazimbi. Die spoorlyn vanaf Thabazimbi na Rustenburg gaan deur die dorp.
Die dorpie is deur EHJ Fulls op die plaas Leeukoppie uigelĂȘ en in 1946 geproklameer. Hierdie plaas en ander het behoort aan H Herd wat dit van Britse soldate gekoop aan wie dit toegeken was na die Tweede Vryheidsoorlog. Herd is toegelaat om die dorp se naam te kies en sy keuse het geval op Northam in Devonshire, Engeland. - Len Combrinck
Album incomplete.
eGGSA captions by: Wilna Eygelaar.
The GGSA Cemetery DVD only has information on the location of the cemetery
Cemetery ID: 4591
Google Earth Project Information:-
GPSID: 5492
GPS: -24 56.982, 27 16.195
|
Date: 03 Jan 2013
Contributed by: eGGSA
Size: 2 items
(5 items total)
|