Unknown farm cemetery, possibly North West Province, District Klerksdorp, Rietfontein farm
The photos have been sent in by a person named Corrie. We have no location at all. Please contact us should you know where the cemetery is located or who sent it in.
David de Klerk het die volgende inligting in 2019 verskaf:
heel moontlik op Rietfontein no 96, distrik Klerksdorp, Noordwes (Lichtenburg se kant) Ou distrik Hartbeesfontein.
Jacobus Marthinus Johannnes BOTHA 1884-1953 is SAF BOTHA b2c9d3e8f2g2h? Eienaar van Deel B van Rietfontein en oorlede op Rietfontein, d Hartbeesfontein. (SK)
C S S M STOLS 1884-1919 is sy eerste vrou en oorlede op Rietfontein, Lichtenburg. (SK)
Catharina Fransina DE KLERK 1901-1952 is sy tweede vrou – nog nie haar sterfkennis getrek nie.
Catharina Fransiena BOTHA 1924-1926 is hul dogter.
Barend Petrus Frederik BOTHA 1914-1993 & … ‘n seun uit die eerste huwelik. (een van Deel G se eienaars)
Pieter Johannes LOURENS 1905-1968 is hul skoonseun. (sy vrou een van Deel G se eienaars)
|
Date: 29 Sep 2012
Contributed by: eGGSA
Size: 11 items
(14 items total)
|