FOURIE Hendrik Anthonie Michael 1894-1973 & Johanna Magdalena DU PLESSIS 1900-1982
Addisionele inligting deur David Swanepoel ontvang:
Amptelik was sy noemnaam Hendrik, maar hy was algemeen bekend as oom Ham as akroniem van sy voorletters. Ek hom eenkeer gevra waarvoor dit staan en en sy antwoord tov die laaste naam was uitgespreek "maikil".
|
Date: 17 Mar 2010
Contributed by: GGSA Vaaldriehoektak
Full size:
640x480
|