North West, BRITS district, Klipvoor, Borakolelo Nature Reserve
Begraafplaas inligting:-
Die natuur reservaat is noord van Brits. Die grafte is in 'n beperkte gebied - waar die publiek nie toegang het nie. Daar is seker +/- 20 grafte wat natuurlik baie dig toegegroei is met doring bosse, slegs die een Potgieter graf het 'n sandsteen kopstuk.
eGGSA captions done by Celeste Rachmann.
Information also available on the GGSA Cemetery DVD:-
Cemetery ID: 2856
Names in cemetery: 1
Information submitted by: Louw du Plessis
Google Earth Project Information:-
GPSID: 3422
GPS: Not available
|
Date: 16 May 2009
Contributed by: eGGSA
Size: 1 item
|