Free State, PHILIPPOLIS district, Ospoort 44, Groot Ospoort, farm cemetery
Begraafplaas inligting:-
Dit is een van my familie se oorspronklike plase. Die plaas is op die pad tussen Springfontein en Philippolis. Die plaas is vandag ongemerk (geen bordjie op die hek nie) en onbewoon, maar lĂȘ tussen die hedendaagse plase van Osfontein en Tswelopele Farm (voorheen Klein Ospoort). Ongelukkig was die hek van "Klein Ospoort" gesluit, en ek het nie toestemming gehad om die eiendom binne te gaan nie. Klein Ospoort was ook 'n ou Van Rensburg plaas. Christo van Rensburg.
eGGSA captions done by Christo van Rensburg
The GGSA Cemetery CD only has information on the location of the cemetery:-
Cemetery ID: 2868
Information submitted by: Christo van Rensburg
Note: If you are prepared to help with the transcriptions of the headstones, please contact us.
Google Earth Project Information:-
GPSID: 3434
GPS: -30 17.392, 25 24.772
|
Date: 08 Apr 2009
Contributed by: eGGSA
Size: 1 item
|