TRICHARD Petrus Frederick 1856-1925
Seun van Voortrekker Carolus Johannes TRICHARD.
Ds. BURGER en Oudl. P.F. TRICHARD, Stigters van die N.H. of G. KERK te Meru, Kenia 1906.
Komdt. P.F. TRICHARD vang Dr. L.S. JAMESON 1 Jan 1896 en het besitter gebly van sy saal.
|
Date: 20 Sep 2017
Contributed by: Tian Schutte
|