SWARTS Koos -1957
Koos Swarts was 'n Griekwa van oor die ses voet lank. Hy het as enkeling by "Mooidraai " opgedaag en werk gesoek.
Hier op " Mooidraai " het hy hoofsaaklik gehelp met die grootmaak van renperde wat op die plaas geteel was.
Die perde is nadat hulle afgerig is Kaapstad toe gestuur waar hulle aan die MET Perde wedrenne deelgeneem het.
Koos wou nie met sy eie Griekwa- mense meng nie en het altyd gesĂȘ hy is Sanna se kind en verkies om naby die plaasopstal te bly.
|
Date: 13 Dec 2012
Contributed by: Dirk van Heerden
|