SCHEEPERS Gideon Jacobus 1878-1902
Ter nagedagtenis aan
Komdt. Gideon Jacobus SCEEPERS
Die onvergeetlike Boereheld
Gebore dist. Middelburg.
1 Apr. 1878
Gefusilleeer op Graaff-Reinet
18 jan. 1902
Sy lewe was beminlik,
sy stryd dapper,
Sy dood onverdeind,
Sy graf onbekend.
|
Date: 04 Nov 2010
Contributed by: Peet Schabort
|